THE ROBBERTZE LINEAGE

In honour of the unity, compassion, and legacy of the Robbertze family.

Sum qui sum, unum sumus.

THE ROBBERTZE LINEAGE

In honour of the unity, compassion, and legacy of the Robbertze family.

Sum qui sum, unum sumus.

Stories

KOELEMANI

 

VOORWOORD

Omat kinders dit geniet om na verhale te luister liewer as om dit self te lees het die skrywer hiervan oor ‘n aantal jare aan die afdeling van n laerskool die verhale van Koelemani vertel.
Hierdie karaktertjie, n klein swart mannetjie, Koelemani, het in n pragtige bos gewoon. Sy huisie, bo in n groot boom en in helder kleure geverf, het bokant die boomtoppe uitgetroon sodat die bewoner daarvan ver oor die borne kon uitkyk om sodoende die bewegings van die bos bewoners te kon dophou.

Koelemani het n baie belangrike funksie in die bos vervul. Hy moes sien dat die lewe in die bos ordelik verloop. Probleme wat ontstaan moes hy ordelik oplos tot die bevrediging van die probleemmakers.

Omdat hy n kenner van die diere en hul gewoontes was het hy altyd daarin geslaag om die vrede te bewaar en ook n goeie , leersaame les aan sy vriende te leer.

Koelemani bestaan net in die verbeelding van mense en skep dus die geleentheid om saam met hom in die Bos te kon woon en speel en ook al sy vriende te kan ontmoet en in hu1 lief en leed te kon deel.

Die Boer se Botter

Aangrensend aan die Bos, die woonplek van Koelemani en die diere le n pragtige plaas. Die baas van die plaas, boer met beeste. Die boer maak botter van die room wat. hy uit die melk kry. Die botter word in 'n koelkamer gebere totdat daar genoeg is om op die dorp te...

read more

Jakkals en Kraanvoel

Jakkals woon diep in die bos saam met sy vrou en kinders. Hy het 'n diep gat in die grond gegrawe sodat sy kinders daarin kan skuil solank hulle nog baie jonk en swak is. Bedags kan die jakkalse in die hoe gras naby hul woonplek le om sodoende heerlik in die son te...

read more

Die Kool Is Die Sous Nie Werd Nie

Omdat Groenmannetjie vir jare tussen die wilde diere woon, kon hy baie verhale vertel van diere en hul doen en late. Een so ‘n verhaal is die van Jagluiperd met ‘n stomp stert. Naby Groenmannetjie se huis het ‘n erdvark ‘n baie diep gat gegrawe. Die gat kon skuiling...

read more

Die vere maak nie die Voël nie

Groenmannetjie besluit om vir ‘n wandeling te gaan. Hy neem sy wandelstok en kies koers na ‘n gedeelte van die Bos wat baie dig begroei is met groot bome waar die sonstrale omtrent nooit skyn nie. ‘n Baie snaakse voël wat lyk soos ‘n tarentaal, maar tog nie een is...

read more