THE ROBBERTZE LINEAGE

In honour of the unity, compassion, and legacy of the Robbertze family.

Sum qui sum, unum sumus.

THE ROBBERTZE LINEAGE

In honour of the unity, compassion, and legacy of the Robbertze family.

Sum qui sum, unum sumus.

Die Boer se Botter

Aangrensend aan die Bos, die woonplek van Koelemani en die diere le n pragtige plaas. Die baas van die plaas, boer met beeste. Die boer maak botter van die room wat. hy uit die melk kry. Die botter word in ‘n koelkamer gebere totdat daar genoeg is om op die dorp...

Jakkals en Kraanvoel

Jakkals woon diep in die bos saam met sy vrou en kinders. Hy het ‘n diep gat in die grond gegrawe sodat sy kinders daarin kan skuil solank hulle nog baie jonk en swak is. Bedags kan die jakkalse in die hoe gras naby hul woonplek le om sodoende heerlik in die son...

Die Kool Is Die Sous Nie Werd Nie

Omdat Groenmannetjie vir jare tussen die wilde diere woon, kon hy baie verhale vertel van diere en hul doen en late. Een so ‘n verhaal is die van Jagluiperd met ‘n stomp stert. Naby Groenmannetjie se huis het ‘n erdvark ‘n baie diep gat gegrawe. Die gat kon skuiling...

Die vere maak nie die Voël nie

Groenmannetjie besluit om vir ‘n wandeling te gaan. Hy neem sy wandelstok en kies koers na ‘n gedeelte van die Bos wat baie dig begroei is met groot bome waar die sonstrale omtrent nooit skyn nie. ‘n Baie snaakse voël wat lyk soos ‘n tarentaal, maar tog nie een is...